
Die Eland Pub & Grill
RoodeplaatRestaurantrestaurant
Die Eiland is ‘n buitelugkroeg en restaurant omring met pragtuine, groot grasperke, visdamme en ‘n waterval. Hier kan jy gesellig kuier in die skadu van die talle bome onder die netjiese grasdaklapa.
Contact Details